Work breakdown structures typically show time relationships between project activities and tasks.
In the context of team charter development, explain what is…
In the context of team charter development, explain what is meant by the term critical success factor and provide two examples.
Given the following network diagram (assume finish to start…
Given the following network diagram (assume finish to start relationships and duration in days): Indicate the critical path(s) using the appropriate activity letter sequence: What is the shortest time to complete this project (in days)? Which path has the highest Total Float or Slack? For the path(s) identified as the Critical Path, what is the Total Float (in days)?
Creating a WBS can help define risk on your project.
Creating a WBS can help define risk on your project.
A requirement from a business value perspective is:
A requirement from a business value perspective is:
What is the U.S. Federal Communication Commission’s role in…
What is the U.S. Federal Communication Commission’s role in regard to Internet access?
Regsklik op die knoppie om die DATA lêers-blad in ‘n nuwe ta…
Regsklik op die knoppie om die DATA lêers-blad in ‘n nuwe tab oop te maak waar jy die DATA lêers kan aflaai wat nodig is vir die vraestel. Die skakel bevat ook die Toevoermasker- en HTML Tag-blad. Regsklik op die knoppie – “Open in new tab” – om die lêers te sien.
Vraag 3 – Databasis Let op: ’n Toevoermasker (‘Input…
Vraag 3 – Databasis Let op: ’n Toevoermasker (‘Input mask’)-blad is beskikbaar in die data lêer aan die begin van die vraestel as verwysing. Daar mag ‘n uitvoerbare foutboodskap wees wanneer die databasis oopgemaak word. Maak die 3AthleticsRe-databasis, wat inligting oor die biblioteek bevat, oop. 3.1 Maak die Athletes-tabel in Design View oop. 3.1.1 Verander die eienskappe (properties) van die Birthdate-veld sodat die datum in Medium Date-formaat vertoon die Date Picker-kontrole vertoon wanneer die gebruiker op die veld klik. (2) 3.1.2 Verander die eienskappe van die CellNo-veld soos volg: Daar moet nie van die gebruiker vereis word (required) om ’n waarde in hierdie veld in te tik wanneer ’n nuwe rekord bygevoeg word nie. Stel die veldgrootte op 10. (3) 3.1.3 Verander die kieslys vir die Grade-veld sodat dit al vyf hoërskoolgrade (8–12) in die volgorde bevat soos hieronder aangetoon. Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (2) 3.1.4 Verander die eienskappe van die Item no-veld, sodat die gebruiker slegs een van die volgende geldige waardes in hierdie veld kan invoeg: 1, 2 of 3. Maak ook seker dat ’n geskikte foutboodskap vertoon sal word as die gebruiker probeer om ’n ongeldige waarde in hierdie veld in te voeg. (4) 3.1.5 Formateer die Entry fee-veld om in Suid-Afrikaanse Rand, met 2 desimale plekke, te vertoon. (2) 3.1.6 ’n Kode word soos volg vir elke leerder saamgestel: Een opsionele syfer, gevolg deur een verpligte syfer, gevolg deur ’n onderstreepkarakter ( _ ), gevolg deur drie hoofletters (almal verpligtend). Voorbeelde van geldige kodes: 12_YTR en 3_KWN Verander die bestaande toevoermasker van die Code-veld om te verseker dat die gebruiker data in die formaat, soos hierbo aangetoon, sal invoer. (3) Werk nou in Datasheet View. 3.1.7 Redigeer die enkele bestaande rekord in die tabel, deur die inhoud van die tekslêer 3ResultRe na die Result-veld van hierdie rekord te kopieer. (1) Stoor die Athletes-tabel en maak dit toe (maar moenie die databasis toemaak nie). Let op: Klik op ‘Yes’ as jy ’n boodskap ontvang dat ‘Some data may be lost’. 3.2 Maak die qry3_2-navraag in Design View oop en verander dit soos volg: Die Participation-veld moet tussen die Event-veld en die Donation-veld wees. Die navraag moet slegs die volgende rekords vertoon: alle leerders wat meer as R100 (Donation-veld) geskenk het, asook alle leerders wat in die ‘Javelin’-kategorie (Event-veld) wat goeie deelname getoon het (Participation-veld). Die inhoud van die Donation-veld moet nie vertoon (show) wanneer die navraag uitgevoer word nie. Stoor die qry3_2-navraag en maak dit toe. (5) 3.3 Maak die frm3_3-vorm in Design View oop en pas dit aan om soos die voorbeeld hieronder te vertoon (sonder die buitenste raam), deur die instruksies onder die skermkopie te volg. Moenie enige kleure verander nie. Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: Doen die volgende: Formateer die kontrole in die Form Header sodat die kontrole ’n ‘swart raam sal hê. Voeg die prentjie 3AthleteRe by die vorm, in die posisie aangetoon. Sorg dat die inhoud van al die velde linksinlyn is. Voeg ’n reghoek (rectangle) buite-om die velde en etikette in die onderste deel van die vorm, soos hierbo aangetoon. Sorg dat die inhoud van die Trials date-veld (waar van toepassing) altyd in sy geheel vertoon, d.w.s. nie as ‘########’ nie. Dit moet gedoen word sonder om die formaat, fontgrootte of tipe font van die datum te verander. Stoor die frm3_3-vorm en maak dit toe. (8) Stoor op jou rekenaar en LAAI in die volgende ‘Quiz’ op.
Vraag 2 – Sigblad ’n Sigblad word gebruik om die result…
Vraag 2 – Sigblad ’n Sigblad word gebruik om die resultate van jou skool se atletiekdag te administreer. Maak die sigblad 2ResultsRe oop en werk in die Times-werkblad. 2.1 Verander die formatering soos volg: 2.1.1 Verander die wydte van kolom A na 12. (1) 2.1.2 Formateer selle A1:F2 om soos volg te lyk (moenie enige kleure verander nie): Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (2) 2.2 Vind die grafiek op die Times-werkblad. Verander die grafiek om soortgelyk aan die voorbeeld op die werkblad te lyk, deur die instruksies hieronder te volg. Doen die volgende: Verwyder die vertikale as. Voeg die titel ‘Event’ vir die horisontale as by. Vertoon die grafiek se randskrif (legend) boaan. Voeg data-etikette (data labels) vir al die kolomme by. Vul die agtergrond met die prentjie 2OlympicsRe en maak die deursigtigheid 10%. Maak seker dat elke datareeks (data series) in ’n ander kleur vertoon. (6) 2.3 Die funksie in sel G8 is veronderstel om die gemiddelde punte totaal van die atlete wat deelgeneem het te bereken, maar daar is fout met die funksie. Maak die fout in die funksie reg. Gebruik ook ’n funksie om die antwoord af te rond, sodat die antwoord as 4.13 vertoon. (3) 2.4 Die punte totale vir baan items word in kolomme B en C gestoor en die punte vir veld-items in Kolomme D-F. Voeg ’n formule in sel G10 in om te bepaal hoeveel meer punte toegeken is vir baan-items as vir veld-items. (3) Werk nou in die Javelin-werkblad. 2.5 Gebruik die Subtotal-funksie om die hoogste afstand in elke graad te bepaal. (3) Werk nou in die Participants-werkblad. 2.6 Pas voorwaardelike formatering (conditional formatting) soos volg op die datums in kolom E (‘Date’) toe: As ’n item in die laaste 7 dae plaasgevind het, moet die sel anders geformateer word (uitstaan) as die res van die selle in hierdie kolom. (2) 2.7 Die getal dae wat ’n item gelede (days ago) plaasgevind het, is in kolom F gestoor, en die boete (Penalty fee) wat per dag op laat betalings vir elke item gehef word, is in sel K2 gestoor. Voeg ’n funksie in sel G5 in om die boetebedrag (Penalty fee) vir Keyser, A. te bereken. As die boetebedrag R0.00 is (d.w.s. daar is geen boete nie), moet niks in die sel vertoon nie. Die funksie moet korrek werk indien dit na die ander selle in hierdie kolom gekopieer word. (6) 2.8 Voeg ’n funksie in sel M4 in om te bepaal hoeveel atlete nie spanleiers (‘Team leaders’ – kolom C) is nie. (2) 2.9 ’n Poging is aangewend om die getal atlete wat in spiesgooi (Javelin) deelgeneem het, in sel M7 te bereken. Die verkeerde resultaat word egter gegee. Maak die funksie in sel M7 reg sodat dit die korrekte antwoord vertoon. (1) 2.10 Gebruik die bestaande funksie in sel M10 om ’n formule te skep om die persentasie atlete wat ’n boete het (kolom G), te bereken. Formateer die antwoord as ’n persentasie. (4) 2.11 Voeg ’n funksie in sel M17 in om die derde laagste ‘Punte telling’ (kolom I) te bereken. (3) 2.12 Voeg ’n funksie in sel N27 in om te bepaal hoeveel span leiers (Team leaders) boetes (fines) het. Wenk: Volg die ‘boublokke’-benadering deur soos volg van die blanko kolomme aan die regterkant van die werkblad gebruik te maak: Stap 1: Voeg ’n telfunksie (counting function) in die blanko kolom P in om te bepaal of die atleet ’n ‘Span leier’ is. Stap 2: Voeg ’n telfunksie in die blanko kolom Q in om te bepaal of die atleet ’n boete het. Stap 3: Voeg ’n formule of ’n funksie in die blanko kolom R in om te bepaal of die leerder ’n ‘span leier’ is en ’n boete het. Stap 4: Voeg ’n funksie in sel N27 in, wat die resultate van Stap 3 gebruik, om die antwoord te vertoon. (4) Stoor op jou rekenaar en LAAI in die volgende ‘Quiz’ op.
In Windows, you use _____ to reorder, move, and navigate bet…
In Windows, you use _____ to reorder, move, and navigate between folders.