1.11 Vind die verhelderde paragraaf onder die opskrif ‘The Olympics Through the Years’. Formateer die teks om soos volg te vertoon, sonder die buitenste raam (moenie enige kleure verander nie): Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (1) 1.12 Vind die prentjie onder die opskrif ‘The Olympics Through the Years’. Plaas ’n hiperskakel op die prentjie sodat die skakel (link) die gebruiker na die bokant van die dokument (Top of the Document) neem, d.w.s. na die eerste bladsy van die dokument. (1) 1.13 Vind die vormvelde (form fields) op die laaste bladsy. Verander die kenmerke (properties) van hierdie vormvelde, soos aangetoon langs die etikette wat hieronder gelys word: Name and surname: Die gebruiker moet teks in die veld kan intik. Event: Die gebruiker moet een van die volgende opsies, in dieselfde volgorde as wat hieronder aangetoon word, kan kies: Athletics Boxing Swimming More info please: Die merkhokkie (Check Box) moet soos volg vertoon wanneer die gebruiker die dokument oopmaak. Email address: Enige teks wat in hoofletters (uppercase) ingetik word, moet outomaties na kleinletters (lowercase) omgeskakel word. Motivation: As die gebruiker die F1-sleutel druk, moet die volgende boodskap vertoon word: ‘Max characters 100’. Let op: Moet NIE redigering van die dokument beperk nie (restrict editing). (6) 1.14 Gebruik tabelstoppunte om ’n horisontale lyn onder die vormvelde op die laaste bladsy te skep. Die streep moet presies 15 cm lank wees. Die streep moet op dieselfde plek voorkom as wat op die volgende skermkopie aangetoon word: Regsklik: “Open in new tab” – om die voorbeeld te sien: (3) 1.15 Onderstreep met ’n dubbellyn alle voorkomste van die woord ‘games’, waar dit as ’n woord op sy eie in kleinletters voorkom, bv. games. (3) 1.16 Voeg outomatiese bladsynommering in die bladsyonderskrif (footer) soos volg in: Die eerste bladsy moet nie ’n bladsynommer hê nie. Die tweede, en daaropvolgende bladsye, moet met die formaat 1, 2, 3, … genommer word, en moet by 1 begin. Met ander woorde, die tweede bladsy moet as 1 genommer word, die derde bladsy as 2, ens. (3) Stoor op jou rekenaar en LAAI in die volgende ‘Quiz’ op.
Which of the following video resolutions produces the sharpe…
Which of the following video resolutions produces the sharpest images and the largest files?
_____ is the process of creating programs and apps from the…
_____ is the process of creating programs and apps from the idea stage to distribution to users.
To protect a computer or a server, a(n) ______ can be instal…
To protect a computer or a server, a(n) ______ can be installed that would act as a barrier and inspect data being transmitted to or from the network.
To observe professional messaging guidelines, you should avo…
To observe professional messaging guidelines, you should avoid using the following EXCEPT _____.
Which of the statements about B2B e-commerce is correct?
Which of the statements about B2B e-commerce is correct?
Which is the most suitable device to use in a classroom or a…
Which is the most suitable device to use in a classroom or a conference room to deliver presentations?
The nurse is teaching a patient about home administration of…
The nurse is teaching a patient about home administration of insulin. The patient will receive regular (Humulin R) and NPH (Humulin NPH) insulin at 0700 every day. What is important to teach this patient?
A patient is using scopolamine to prevent motion sickness wh…
A patient is using scopolamine to prevent motion sickness while on a cruise. Which common side effect would the nurse teach the patient?
Show your work and label your answers. ***Round appropriate…
Show your work and label your answers. ***Round appropriately*** Must answer part A and B to receive full credit Order: Dronabinol (Marinol) 4.2mg/kg/day in 3 divided doses to a child weighing 54lb. Available: Dronabinol 10mg/mL A. The amount of dronabinol to be administered in a 24-hour period is ______mg B. How many milliliters for each dose.