1.1.6 Die rol van water tydens fotosintese is om… A.      …

1.1.6 Die rol van water tydens fotosintese is om… A.        water af te breek tot sy elemente tydens die ligonafhanklike fase (donkerfase). B.        suurstof te verskaf wat gebruik word om glukose te vervaardig. C.        te funksioneer as ‘n draer van energieryke waterstofatome.  D.        energieryke waterstof te verskaf vir die ligonafhanklike fase (donkerfase). (2)

Hierdie is ‘n ekstra opstelvraag. Jy mag SLEGS hierdie teksb…

Hierdie is ‘n ekstra opstelvraag. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige vraag se antwoord ontbreek of ‘n vraag nie behoorlik funksioneer het nie. As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.

4.1.2 Teken ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aant…

4.1.2 Teken ‘n sirkeldiagram op ‘n stuk papier om die aantal verskillende soorte in elke filum wat bestudeer is, aan te toon. Toon al jou berekeninge en rond jou finale antwoorde tot die heelgetal af.   Nadat jy dit voltooi het, skandeer die sirkelgrafiek en stoor dit as ‘n pdf. Benoem die pdf in die volgende formaat: LFSC_SBA004_SIRKELGRAFIEK_NAAM_VAN en laai dit op in hierdie vraag. (12)