3.1.5 Onderskei tussen goeie en slegte vette deur die volgende vette in die tabel te plaas . Gee ‘n rede vir jou antwoord . (6) Vette Goed / slegte vette? Rede vir jou antwoord Versadigde vette Onversadigde vette Trans-vette
2.2.3 Bespreek enige DRIE faktore wat spandering van Suid-…
2.2.3 Bespreek enige DRIE faktore wat spandering van Suid- Arikaanse huishoudings beïnvloed. (3×2) (6)
3.3.2 Onderskei tussen fisiese en chemiese voedselkontamin…
3.3.2 Onderskei tussen fisiese en chemiese voedselkontaminasie. Gebruik die volgende tabel. (2) Fisiese Voedselkontaminasie Chemiese Voedselkontaminasie
2.5 Hoe dink jy is hierdie spesifieke statistiek van die b…
2.5 Hoe dink jy is hierdie spesifieke statistiek van die bestedingspatrone van verbuikers se aankope van alkohol en sigarette beïnvloed tydens die streng Grendeltydperk van die Corona Virus? (2)
1.16.1 Die wit, wasagtige veterige stof in bloed. (1)
1.16.1 Die wit, wasagtige veterige stof in bloed. (1)
VRAAG 3 – Voedsel en Voeding Beantwoord al die vrae. …
VRAAG 3 – Voedsel en Voeding Beantwoord al die vrae. Bestudeer die volgende prent en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent in ‘n ander venster / bladsy oop te maak.
5.6 Beskryf die volgende kleurterme: A- Toon B- Waarde …
5.6 Beskryf die volgende kleurterme: A- Toon B- Waarde C- Tint (3)
Which of the following groups actively challenged their stat…
Which of the following groups actively challenged their status in the early United States (1780s-1840s)?
3.2.2 Noem TWEE redes waarom ʼn swanger vrou foliensuur ged…
3.2.2 Noem TWEE redes waarom ʼn swanger vrou foliensuur gedurende swangerskap moet inneem. (2)
1.2 Die eet van groen blaargroente en volgraan ontbyte sal…
1.2 Die eet van groen blaargroente en volgraan ontbyte sal ___ voorkom? (1)