VRAAG 4   Ons gaan almal saam op ‘n skattejag. Gebruik…

VRAAG 4   Ons gaan almal saam op ‘n skattejag. Gebruik die ruitverwysingskaart hieronder en beantwoord die volgende vrae om al die skatte te kry. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.   4.1 Watter voorwerp is by elk van hierdie aanwysings op die seerowerkaart? (4)   H2     A6     N10     N9   4.2 Skryf die ruitverwysing vir elk van hierdie items op die seerowerkaart. Skryf eers die LETTER en dan die NOMMER. (4)                        

2.1 Gebruik jou kompaskennis en benoem die letters A, B en…

2.1 Gebruik jou kompaskennis en benoem die letters A, B en C in die onderstaande skets (3)   Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.     A B C

VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van d…

VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van die kant af lyk. Kyk mooi daarna en beantwoord dan die vrae wat volg. Gebruik die volgende woorde om jou te lei: kusvlakte, plato, platorand en see. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.