3.3 Wat dink jy bedoel Pa Smit met die volgende woorde in raampie 3? Vandag se kinders kan net iets op Google soek! (1)
4.18 HERSKRYF die sin en begin met die onderstreepte woord…
4.18 HERSKRYF die sin en begin met die onderstreepte woord. Pa maak vandag lekker kos. (1)
3.7.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 3.7.1. (1)
3.7.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 3.7.1. (1)
3.7 Dit het verdwyn.(raampie 2) 3.7.1 Word die s…
3.7 Dit het verdwyn.(raampie 2) 3.7.1 Word die stelling hierbo letterlik of figuurlik gebruik? (1)
VRAAG 3: STROKIESPRENT TEKS D Jy kan Teks D in ‘n aparte ta…
VRAAG 3: STROKIESPRENT TEKS D Jy kan Teks D in ‘n aparte tab oopmaak deur regs op die knoppie hieronder te kliek. Die vrae wat volg is op Teks D gebaseer.
4.14 Herskryf die volgende sin in die korrekte WOORDORDE….
4.14 Herskryf die volgende sin in die korrekte WOORDORDE. Te veel mense (vandag) (kyk) (anderpad) na die probleem. (1)
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, sel…
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, selfs nog voor jy met jou nuwe besigheid begin, moet jy die sakebeginsels baie goed ken. Hier is wat jy moet doen. Moenie net inspring en hoop dit werk nie. Kennis is daarom die eerste ding wat jy moet hê as jy met ’n nuwe onderneming wil begin. Lees op en ondersoek alles. Talle suksesvolle ondernemings is met minimale kostes begin. Hou dus die beginkostes so laag as moontlik. Jy moet seker maak dat jou besigheid ’n behoefte in die mark sal voorsien en dat daar ’n konstante vraag na jou produk of diens sal wees. Geslaagde private besighede wat nie rompslomp beperk nie, kan hulle nie vinnig by nuwe modes en tegnologieë aanpas nie. Jy moet seker maak dat jy ʼn geldplan het en dat jy jou resultate maandeliks kan meet. Maak seker dat jou familie van die heel begin af van jou beplanning en geldplan weet, anders is almal gespanne. Daar moet ʼn balans tussen werk, speel en jou gesin wees. Ons oorwerk ons almal in die begin om die besigheid te begin. As dit te lank aanhou, is dit ’n gevaarteken dat ’n mens besig is om perspektief te verloor. Moet nooit vergeet dat jou klante byna altyd ’n keuse het om van iemand anders se produkte of dienste gebruik te maak nie. Weet altyd dat jy jou klante uitstekende waarde vir hul geld moet gee. (10) TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:
4.12 VERBIND die volgende SINNE met die VOEGWOORD daarom….
4.12 VERBIND die volgende SINNE met die VOEGWOORD daarom. Willem se storie is nie uniek nie. Willem se storie is hartseer. (1)
AFDELING C: OPSOMMING Vraag 5 Gee SEWE WENKE vir ‘n suks…
AFDELING C: OPSOMMING Vraag 5 Gee SEWE WENKE vir ‘n suksesvolle onderneming. Skryf jou SEWE wenke PUNTSGEWYS onder mekaar neer. Skryf die WENKE in VOLSINNE neer. Laat ʼn reël tussen jou sinne oop. Jou opsomming moet tussen 50–60 woorde wees. Dui die KORREKTE GETAL woorde aan die einde van jou opsomming aan.
4.3 Gee die INTENSIEWE VORM van die onderstreepte woord. S…
4.3 Gee die INTENSIEWE VORM van die onderstreepte woord. Sy oë was rooi. (1)