1.16 What is the area of the Proposed New Dwelling in meters? (2) 1.17 What is the width of the street? (1) 1.18 How have disabled people been accommodated in this area? (1) 1.19 What Is the Architects email address? (1) 1.20 Is the street above or below the Proposed New Dwelling? (1) 1.21 On which elevation is the kitchen of the New Dwelling? (1) 1.22 Who checked the drawing? (1) 1.23 Who is the owner of the New Dwelling? (1) 1.24 In what town is the New Dwelling situated? (1) 1.25 When did the owner sign the plan? (1) 1.26 When was the Architectural Company established? (1) 1.27 How have the socio-economic needs of people been accommodated in this area? (2) Right-click on the button below to open QUESTION 1 FIGURE on a new page.
Upload question 2 Upload your PDF document here and label it…
Upload question 2 Upload your PDF document here and label it: SURNAME_NAME_EGAD_GR11 E_SBA_003a_JUNEXM_PAPER 1_QUESTION 2
Upload question 1 Upload your PDF document here and label it…
Upload question 1 Upload your PDF document here and label it: SURNAME_NAME_EGAD_GR11 E_SBA_003a_JUNEXM_PAPER 1_QUESTION 1
Laai op vraag 3 Laai jou PDF dokument hier op en benoem dit:…
Laai op vraag 3 Laai jou PDF dokument hier op en benoem dit: VAN_NAAM_GRDS_GR11 A_SBA_003a_JUNEXM_VRAESTEL 1_VRAAG 3
Laai op vraag 1 Laai jou PDF dokument hier op en benoem dit:…
Laai op vraag 1 Laai jou PDF dokument hier op en benoem dit: VAN_NAAM_GRDS_GR11 A_SBA_003a_JUNEXM_VRAESTEL 1_VRAAG 1
VRAAG 4 (98) SIVIELE TEKENING Besonderhede vir…
VRAAG 4 (98) SIVIELE TEKENING Besonderhede vir ‘n nuwe luukse woonstel is as volg: Die volgende is gegee:· ‘n Skematiese vloerplan met notas, vensterposisies, deurposisies, omtrek afmetings en snyvlak A-A.· ‘n Skematiese deursnee aansig met vensterposisie, deurposisie, plafon hoogte, grondvlak en vloervlak.· Deur, venster, fondasie en dakbesonderhede. Teken die volgende:4.1 Die volledige vloerplan.4.2 Die volledige deursnee-elevasie tot by die plafon.4.3 Gebruik ‘n skaal van 1:50. VLOERPLAN INSTRUKSIES:· Arseer al die eksterne en interne mure.· Voeg alle venster en deurbesonderhede in.· Plaas die snyvlak in en benoem dit.· Benoem die vloerplan, drukskryf die skaal.· Voeg elektriese besonderhede in volgens die gegewe legende:► Twee, 40 watt fluoresserende buisligte in die kombuis.► ‘n Enkele muurgemonteerdelig vir die buitedeur.► Twee plafongemonteerdeligte vir die slaapkamer en badkamer.► ‘n Plafongemonteerdelig in die sitkamer.► Een skakelaar vir alle ligte behalwe die buitenste muurgemonteerde lig. · Voeg badkamerbesonderhede in volgens die gegewe legende:► ‘n Waterkloset, ‘n stort, ‘n wasbak in die badkamer. DEURSNEE ELEVASIE INSTRUKSIES:· Voltooi die fondasiebesonderhede.· Voeg al die vloervlak besonderhede in.► Gebruik 10mm vlaklaag en 150mm hardepuin.· Benoem grondvlak en vogweerlaag.· Teken die deursnee-venster met baksteen vensterbank.► Gebruik EEN 240 x 75 lintel bo die venster.► Gebruik 240 x 110 baksteen vensterbank.· Teken slegs die deurraam van die badkamerdeur.· Geen muurplate word benodig vir hierdie tekening nie.· Voltooi alle arseringsbesonderhede en benoem die deursnee-elevasie.· Teken en benoem die voltooide vloervlak.· Toon alle sigbare besonderhede binne die badkamer. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 4 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
VRAAG 3 (30) VASTE LIGGAME Gegee: * Die vooraa…
VRAAG 3 (30) VASTE LIGGAME Gegee: * Die vooraansig en hulpaansig van ‘n regte kegel.* ‘N Snyvlak A-A Instruksies: Teken volgens skaal 1: 1:3.1 Die gegewe vooraansig3.2 Die bo-aansig3.3 Die deursnee-linkeraansig3.4 Die ware vorm van die gesnyde oppervlak. * Toon alle nodige konstruksies.* GEEN verborge besonderhede word benodig nie. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 3 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
VRAAG 2 (27) VASTE LIGGAME Gegee: * Die vooraansig en h…
VRAAG 2 (27) VASTE LIGGAME Gegee: * Die vooraansig en hulpaansig van ‘n eweredige driehoekige prisma met ‘n vierkantige gat.* ‘n Snyvlak A-A op die vooraansig. Instruksies: Teken volgens skaal 1: 1 die volgende aansigte van die vaste liggaam:2.1 Die gegewe vooraansig.2.2 Die deursnee bo-aansig2.3 Die Regteraansig * Toon alle nodige konstruksies.* GEEN verborge besonderhede word benodig nie. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 2 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
1.16 Wat is die oppervlakte van die nuwe woning in vierkan…
1.16 Wat is die oppervlakte van die nuwe woning in vierkante meter? (2) 1.17 Wat is die wydte van die straat? (1) 1.18 Hoe word gestremde mense geakkomodeer in die area? (1) 1.19 Wat is die Argitekte se E-pos adres? (1) 1.20 Is die straat aan die bo of onderkant van die woning geleë? (1) 1.21 Op watter aansig kan die kombuis van die nuwe huis gesien word? (1) 1.22 Wie het die tekening na gegaan? (1) 1.23 Wie is die eienaar van die nuwe voorgestelde woning? (1) 1.24 In watter dorp is die nuwe voorgestelde woning geleë? (1) 1.25 Wanneer het die eienaar die plan geteken (handtekening)? (1) 1.26 Wanneer was die Argitekfirma gestig? (1) 1.27 Hoe is die sosio-ekonomiese behoeftes van die inwoners in die area vervul? (2) Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 1 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
Is the following thesis statement neutral, or does it take a…
Is the following thesis statement neutral, or does it take a side? While it is true that social media has both good and bad sides, it is above all a beneficial tool that we can use to communicate with loved ones, seek out job opportunities, and stay connected to our communities.