NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR…

NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE ASSESSERING VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE ASSESSERING SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE ASSESSERING “MATH GR10A SBA008a OPLAAI GELEENTHEID” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 30 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.  

FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4   4.1 Koketso belê R5 600…

FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4   4.1 Koketso belê R5 600 in ‘n spaarrekening teen ‘n rente van 3,8% per jaar wat jaarlik saamgestel word. 4.1.1 Hoeveel geld het Koketso na 3 jaar in die spaarrekening? (3) 4.1.2 Koketso deponeer aan die einde van die derdejaar ‘n verdere R2 100 in die rekening. Bepaal die totale bedrag geld in die rekening aan die einde van die vyfde jaar. Neem aan dat die rentekoers dieselfde bly en dat Koketso geen onttrekkings gemaak het nie. (4) 4.2 Die bevolking in ‘n plattelandse Suid-Afrikaanse dorp was aan die einde van 2020, 54 500. As die bevolking die afgelope 3 jaar gemiddled met 3,9% toegeneem het, bepaal hoeveel mense teen die einde van 2017 in die stad gewoon het. (4) TOTAAL  

Gebruik die spasie om u vrae op te laai.   Volg die ins…

Gebruik die spasie om u vrae op te laai.   Volg die instruksies sodra u al u vrae beantwoord het: 1. Daar is 30 minute tot u beskiking om die antwoorde op te laai. 2. Gebruik CAM SCANNER om u geskrewe werk na PDF – formaat om te skakel. 3. Kontroleer weereens of al u antwoorde deel uitmaak van u PDF – dokument. 4. Laai u antwoorde as ‘n PDF dokument in die spasie wat voorsien word in die MLIT GR 10 T4 SBA07a OPLAAI QUIZ. 5. Submit die quiz. 6. Let daarop dat die MLIT GR 10 T4 SBA07a OPLAAI QUIZ (tweede quiz) voltooi moet word binne 30 minute nadat die eerste quiz ingedien is. 7. Indien u probleme ondervind, sluit dan aan by die ZOOM CONNECT deur op die EKSAMEN CONNECT -knoppie op die voorblad te klik.