3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.  …

3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.   ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda

1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfe…

1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfeer in die stikstofsiklus van die biosfeer in te sluit?A. Stikstof is nie baie volop in die atmosfeer nie.B. Min organismes kan atmosferiese stikstofgas direk gebruik.C. Die meeste plante benodig nie organiese stikstofverbindings vir oorlewing nie. D. Oseane absorbeer stikstofgas vinnig.  (2)

1.1.6 Watter een van die volgende is NIE ‘n fossiel nie?A….

1.1.6 Watter een van die volgende is NIE ‘n fossiel nie?A.  ‘n Dinosourus skedel, 65 miljoen jaar oud.B.   Olie gevorm uit mikroörganismes; 150 miljoen jaar oud.C.  Klipgereedskap wat 2,6 miljoen jaar gelede deur menslike voorouers gemaak is.D.  Trilobiet oorblyfsels, 580 miljoen jaar oud. (2)

1.1.7 Die grafiek toon hoe die suurstofkonsentrasie en get…

1.1.7 Die grafiek toon hoe die suurstofkonsentrasie en getalle bakterieë verander wanneer riool by ‘n rivier gevoeg word. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:   Wat beskryf die suurstofkonsentrasie en die getalle bakterieë tussen die punt waar riool bygevoeg word en punt P?A. Suurstofkonsentrasie en getalle bakterieë bly dieselfde.B. Suurstofkonsentrasie verminder en getalle bakterieë verhoog.C. Suurstofkonsentrasie verhoog en getalle bakterieë neem af.D. Suurstofkonsentrasie bly dieselfde en getalle bakterieë verhoog. (2)

In the text box below, answer the following about the cell b…

In the text box below, answer the following about the cell below:   a. Is this cell in the process of mitosis or meiosis (1pt)? b. What phase of the process is the cell in (1pt)? c. Consider one of the dark blue figures in the cell. Does this represent a chromatid or a chromosome, and is the figure unreplicated or replicated (1pt)? d. What is the genetic content of the cell (n and ploidy, you may write as shorthand, 1pt)? e. At the end of the process, how many chromosomes will there be in each daughter cell (briefly explain your answer, 1pt)?