QUESTION 3 3. Let’s look at the front view of the house again. Right click to open the diagram in a new tab 3.1 Calculate the perimeter of the front view of the house. (3) 3.2 The door’s length is a third of the length of the house’s wall. Calculate the length of the door. (2) 3.3 Calculate the area of the front view. The height of the roof is 4cm. Do not include the area of the door. Give your answer in . (9) TOTAL: Please rule off before you start with the next question.
QUESTION 1 1.1 Match column B with column A. Writ…
QUESTION 1 1.1 Match column B with column A. Write the correct letter from column B next to the question number from column A. COLUMN A COLUMN B 1.1.1 Two lines on the same plane that are a constant distance apart. A Perpendicular lines 1.1.2 When a vertical line meets a horizontal line at right angle, the lines are called: B Straight Line 1.1.3 A straight line with a definite starting-point and an endpoint. C Line segment D Parallel Lines (3) 1.2 The following figures represent the front view and back view of a house. Figure A represents the front view and Figure B represents the back view. Right click to open the diagram in a new tab 1.2.1 Look at figure A and identify the type of triangle the roof is made of. (1) 1.2.2 Study figure B and identify two pairs of parallel lines. (2) 1.2.3 Figure ABCD represents a rectangle. Determine the size of
ANNEXURE Please print the following graph paper…
ANNEXURE Please print the following graph paper to answer question 2.2.
2.4 People with Anorexia generally view themselves as: (…
2.4 People with Anorexia generally view themselves as: (1)
WAARSKYNLIKHEID VRAAG 6 6.1 In ‘n sekere klas van…
WAARSKYNLIKHEID VRAAG 6 6.1 In ‘n sekere klas van 42 seuns: 27 speel hokkie (H) 32 speel sokker (S) 7 speel nie hokkie of sokker nie ‘n Onbekende nommer () speel hokkie en sokker. Die inligting word in die Venn-diagram hieronder weergegee: 6.1.1 Bereken die waarde van (3) 6.1.2 As ‘n seun uit die klas lukraak gekies word, bereken die waarskynlikheid dat hy: 6.1.2.1 nie hokkie of sokker speel nie; (1) 6.1.2.2 speel sokker aleenlik. (1) 6.2 Vir twee gebeurtenisse A en B, is dit gegee word dat P(A) = 0,30; P(B) = 0,65 en P(A of B) = 0,74. 6.2.1 Bereken P(A en B). (2) 6.1.3 Is die twee gebeurtenisse onderling uitsluitend? Gee ‘n rede. (1) 6.3 James het een oggend ‘n opname in sy woongebied gedoen om vas te stel hoeveel passasiers, die bestuurder utgesluit, in ‘n kar ry. Die resultate word in the tabel hieronder aangetoon: Getal passasiers, bestuurder uitgesluit 0 1 2 3 4 Getal karre 3 8 3 5 2 Bereken the die waarskynlikheid dat daar meer as twee passasiers in ‘n kar is, die bestuurder uitgesluit. (3) 6.4 As jy twee dobbelstene tegelykertyd gooi, is die waarskynlikheid dat ‘n ses op een van die dobbelstene sal verskyn , en die waarskynlikheid dat ‘n ses op beide die dobbelstene sal verskyn, is . Wat is die waarksynlikheid dat ‘n ses NIE op een van die dobbelstene sal verskyn wanneer jy twee dobbelstene gelyktydig gooi nie? (3) 6.5 ‘n Sirkelvormige draaier word in 12 gelyke sektore verdeel. Die sektore word van 1 to 12 genommer. By die draai, het die draaier ‘n gelyke kans om by enige van die nommers 1 to 12 te stop. Die nommer waarop die draaier gestop het na die eerste draai is aangeteken. Die nommer waarop die draaier gestop het na die tweede draai, is ook aangeteken. Bereken the waarskynlikheid dat die som van the twee getalle waar die draaier gestop het groter is as 2. (3) TOTAAL
INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assesser…
INSTRUKSIES 1 Die antwoorde wat jy op hierdie assessering gee, moet jou eie, oorspronklike werk wees. 2 Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 3 Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 4 Daar is ses (6) vrae in hierdie assessering. Jy moet al die vrae voltooi. 5 Nommer jou vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6 Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Toon ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat gebruik word om jou antwoorde te bepaal, duidelik. Volpunte sal nie noodwendig slegs vir korrekte antwoorde toegeken word nie. 8 Waar van toepassing, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 9 ‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 10 Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 11 Dien EEN pdf in, benoem jou pdf soos volg: MATH_GR10A_VOORLETTERS_VAN_T04_SBA_008a 12 Bewaar afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.
NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR…
NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE ASSESSERING VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE ASSESSERING SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE ASSESSERING “MATH GR10A SBA008a OPLAAI GELEENTHEID” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 30 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.
FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4 4.1 Koketso belê R5 600…
FINANSIËLE WISKUNDE VRAAG 4 4.1 Koketso belê R5 600 in ‘n spaarrekening teen ‘n rente van 3,8% per jaar wat jaarlik saamgestel word. 4.1.1 Hoeveel geld het Koketso na 3 jaar in die spaarrekening? (3) 4.1.2 Koketso deponeer aan die einde van die derdejaar ‘n verdere R2 100 in die rekening. Bepaal die totale bedrag geld in die rekening aan die einde van die vyfde jaar. Neem aan dat die rentekoers dieselfde bly en dat Koketso geen onttrekkings gemaak het nie. (4) 4.2 Die bevolking in ‘n plattelandse Suid-Afrikaanse dorp was aan die einde van 2020, 54 500. As die bevolking die afgelope 3 jaar gemiddled met 3,9% toegeneem het, bepaal hoeveel mense teen die einde van 2017 in die stad gewoon het. (4) TOTAAL
FUNKSIES VRAAG 5 5.1 Gegee:
FUNKSIES VRAAG 5 5.1 Gegee:
Ten plants of the same genotype are planted in a large flowe…
Ten plants of the same genotype are planted in a large flower garden. Later that year, some of the ten plants have blue flowers and others have pink flowers. This can be best explained by which of the following statements?