QUESTION 7   Refer to the figure below that shows deve…

QUESTION 7   Refer to the figure below that shows development indicators for selected countries and then select whether the following statements are TRUE or FALSE. Right-click on the button to view Source L in a new tab           7.1 The richest country is the United States of America. (1)

VRAAG 12 Paragraaf vraag: 12.1 Die betekenis van o…

VRAAG 12 Paragraaf vraag: 12.1 Die betekenis van ontwikkeling het mettertyd verander.   Namate die wêreld verander het, en namate die uitdagings in die wêreld verander het, het ons idees en maniere om ontwikkeling te hanteer ook verander.   In ‘n paragraaf van 4 – 5 reëls, • Analiseer hoe die konsep van ontwikkeling oor tyd verander het. • Verduidelik waarop die vroeë idees van ontwikkeling gefokus het en wat nou die sentrale faktor in ontwikkeling is. (5)