NB!! BELANGRIKE EKSAMEN INLIGTING 1.NADAT DIE TYD VIR HIERDIE EKSAMEN VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE EKSAMEN SLUIT. 2.KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3.HIERDEUR SAL DIE EKSAMEN “WISK SBA005b OPLAAI” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 30 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.
TRIGONOMETRIE Vraag 8 8.1 ‘n Houer ABCDEFGH het afmeti…
TRIGONOMETRIE Vraag 8 8.1 ‘n Houer ABCDEFGH het afmetings, lengte = 10m; breedte = 5m en diepte = 6m soos getoon in die onderstaande skets. Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”. 8.1.1 Bepaal die lengte van die skuins AG. (4) 8.1.2 Bepaal dus, of anders, die grootte van die hoek θ = CÂG. (2) 8.2 Skuins-piramide, ABCDH, met ‘n vierkantige basis van 200 m, word hieronder getoon. E is die middelpunt van AD en F is ‘n punt op AB, 50 m van BC. Die loodregte hoogte van die piramide is 7 m. Die toppunt van die piramide is 100 m van kant AB en 50 m van kant BC. Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”. 8.2.1 Bepaal die volume van die piramide met die formule: Volume = basisarea × hoogte. (2) 8.2.2 Bepaal die lengte van AH. (4) 8.2.3 As AH = 180,41 m, bepaal die grootte van die hoogtepunt AĤD. (2) 8.2.4 Vervolgens, of anders, bepaal die oppervlakte van driehoek AHD. (2) TOTAAL GROOT TOTAAL
TRIGONOMETRIE Vraag 5 Straal OP vorm ‘n hoek van α m…
TRIGONOMETRIE Vraag 5 Straal OP vorm ‘n hoek van α met die positiewe x- as, 5 tan
ANALITIESE MEETKUNDE Vraag 2 Reghoek ABCD het hoekpu…
ANALITIESE MEETKUNDE Vraag 2 Reghoek ABCD het hoekpunte A (4; 0), B (–4; a ), C (–6; 0) en D. B lê in die tweede kwadrant. Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”. 2.1 Bewys dat a = 4. (4) 2.2 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn CD in die vorm . (4) 2.3 Bepaal die koördinate van D. (4) 2.4 Bepaal die lengte van AC. (2) TOTAAL
TRIGONOMETRIE Vraag 7 7.1 Teken die volgende grafieke…
TRIGONOMETRIE Vraag 7 7.1 Teken die volgende grafieke vir x ∈ :
ANALITIESE MEETKUNDE Vraag 3 ‘n Trapesium met hoekpu…
ANALITIESE MEETKUNDE Vraag 3 ‘n Trapesium met hoekpunte P (1; 2), Q (2; –3), R (0; –5) en S (–4; p ) word in die onderstaande skets getoon. Daarbenewens is QR // PS. Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”. 3.1 Bewys dat p = –3. (4) 3.2 Bereken PS : QR in die eenvoudigste vorm. (5) 3.3 T ( x ; y ) op PS is sodanig dat PTRQ ‘n parallelogram is. Bepaal die koördinate van T. (5) TOTAAL
Describe the difference between traditional line authority a…
Describe the difference between traditional line authority and staff authority. Provide an example of this difference.
Determine the amount of energy required to heat a 56.0 gram…
Determine the amount of energy required to heat a 56.0 gram sample of ethanol from 28°C to 73°C. The specific heat of ethanol is 2.46 .
Which set of gaseous reactants below can be combined as is t…
Which set of gaseous reactants below can be combined as is to measure the standard heat of formation of NF3?
A titration is run to find the concentration of a 75.0 mL sa…
A titration is run to find the concentration of a 75.0 mL sample of H2SO4. If 43.8 mL of 3.0 M KOH is needed to completely react the H2SO4 according to the reaction below, determine the concentration of the H2SO4 solution. H2SO4 (aq) + 2 KOH (aq) 2 H2O (l) + K2SO4 (aq)