1.9 Vergelyk Greg en Rodrick se persoonlikhede met mekaar. Wie is meer verantwoordelik tussen die twee seuns? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)
2.1 Waarom is Greg bekommerd dat hy en Rowley nog nie vred…
2.1 Waarom is Greg bekommerd dat hy en Rowley nog nie vrede gemaak het nie? (1)
3.2 Kies die korrekte antwoord. Wat is die letterlike bete…
3.2 Kies die korrekte antwoord. Wat is die letterlike betekenis van hierdie prent? (1)
AFDELING B: [4]
AFDELING B:
7.1 Lees die sinne en identifiseer die idioom. Gee dan ook…
7.1 Lees die sinne en identifiseer die idioom. Gee dan ook die betekenis van die idioom. (2) Alhoewel Greg en Rodrick soms soos kat en hond leef, geniet die twee boeties ook onskuldige stoudighede saam en vang allerande kaskenades aan. 7.1.1 Idioom: 7.1.2 Betekenis:
2.2 Verduidelik waarom Greg wil hê hulle moet opmaak voor…
2.2 Verduidelik waarom Greg wil hê hulle moet opmaak voor die skool weer begin. (1)
1.4 Kies ‘n woord wat dieselfde betekenis as “kaskenades”…
1.4 Kies ‘n woord wat dieselfde betekenis as “kaskenades” het. (1)
1.5 Waarom het Robyn ongemaklik gevoel toe sy die dagboek…
1.5 Waarom het Robyn ongemaklik gevoel toe sy die dagboek begin lees het? (1)
AFDELING B Visuele Teks
AFDELING B Visuele Teks
1.3 Wat bedoel die skrywer van die resensie as sy sê: …
1.3 Wat bedoel die skrywer van die resensie as sy sê: (1) “Die Afrikaans is nogal nie te ingewikkeld nie.”