VRAAG 7 As jy hoofpyn het, is dit moontlik om ‘n aspirie…

VRAAG 7 As jy hoofpyn het, is dit moontlik om ‘n aspirien in te neem. Aspirien (C9H8O4) word gemaak van salisielsuur (C7H6O3) volgens die volgende reaksie: C7H6O3 (s) + C4H6O3 (l) → C9H8O4  (s) + CH3COOH (l) 7.1 Is hierdie vergelyking gebalanseerd? Indien nie, balanseer dit. (1) 7.2 In ‘n aspirienfabriek word ‘n klein proefstudie uitgevoer met 250g salisielsuur. Wat is die maksimum massa aspirien wat geproduseer kan word? (7)

VRAAG 2 2.1 Noem die tipe binding wat gevorm kan word…

VRAAG 2 2.1 Noem die tipe binding wat gevorm kan word tussen ‘n atoom sonder ongepaarde elektrone en ‘n atoom met ‘n alleenstaande paar. (2) 2.2 Watter van die volgende reaksies sal nie plaasvind nie? Gee die korrekte letter en verduidelik jou antwoord. A. H+H→H2 B. Ar+Ar→Ar2 C. Cl+Cl→Cl2 D. O+O→O2 (2) 2.3 Teken ‘n Lewis-diagram van ‘n formaldehiedmolekule (CH2O). (3) 2.4 Balanseer die volgende chemiese vergelyking: Au2S3 + H2 → Au + H2S (4)