Beide toestel B en toestel C kom met Windows 10. Alhoewel da…

Beide toestel B en toestel C kom met Windows 10. Alhoewel daar vir ons vertel word dat Windows 10-gebruikers nie hul hardeskywe hoef te defragmenteer nie, kom Windows 10 steeds met ‘n toep genaamd “Defragment and optimize drives”. Verduidelik waarom u ‘n skyf moet defragmenteer. In jou verduideliking moet jy bespreek wat fragmentasie is en wat die voordeel is van die gebruik van ‘n defragmenteringsprogram.

  INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig…

  INSTRUKSIES 1. Lees hierdie instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.  2. Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: Lang Opstel  (20 marks) AFDELING B: Die Kersieboord (20 marks) AFDELING C: Boesman en Lena (30 marks) AFDELING D: Realisme en Suid Afrikaanse Teater  (30 marks) 3. Beantwoord al die vrae vir ‘n totale punt van 100.  4. Volg die instruksies aan die begin van elke afdeling.  5. Nommer jou antwoorde soos wat dit in die vraestel genommer is.