(B) Kies volgens breedtegraad waar Perth se klimaatsone geleë is: (1)
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaats…
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaatsones te klassifiseer, is die____________? (1)
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaats…
9.2 Die mees algemene stelsel wat gebruik word om klimaatsones te klassifiseer, is die____________? (1)
5.5 In die Noordelike Halfrond is berghange wat noord of n…
5.5 In die Noordelike Halfrond is berghange wat noord of na die ewenaar front warmer (hoër temperatuur) as hange wat suid front. (1)
VRAAG: 11 Paragraaf vraag: Bestudeer die onderst…
VRAAG: 11 Paragraaf vraag: Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die volgende paragraaf vraag: Regskliek op die knoppie om Bron N in ‘n nuwe ”tab” oop te maak 11.1 Verduidelik in ‘n paragraaf van 5 lyne hoe breedtegraad- en seestrome George se temperatuur en reënval beïnvloed: (5)
(C) Verduidelik waarom jy op die gegewe antwoord hierbo (…
(C) Verduidelik waarom jy op die gegewe antwoord hierbo (hoog of laag) vir die ligging van George besluit het. Verwys na hoogte as faktor wat die temperatuur en reënval van George sal beïnvloed. (2)
6.2 George ontvang meer as 740 mm reën per jaar. Die natuu…
6.2 George ontvang meer as 740 mm reën per jaar. Die natuurlike plantegroei van woude oorheers die gebied. Regskliek op die knoppie om Bron E in ‘n nuwe ”tab” oop te maak (A) Noem die seestroom wat langs hierdie deel van die Indiese Oseaan vloei. (1)
2.3 Bewys dat die suidelik-halfrond somer in die bostaande…
2.3 Bewys dat die suidelik-halfrond somer in die bostaande figuur (Bron A) ervaar. (2)
VRAAG: 1 1.1 Pas die terme uit kolom A by hul…
VRAAG: 1 1.1 Pas die terme uit kolom A by hul korrekte definisie in kolom B. (5)
QUESTION 6 Right click on the button below to access the…
QUESTION 6 Right click on the button below to access the text and then answer the questions that follow.