3.2 Jy is gekies as een van die hoofkarakters vir ‘n produ…

3.2 Jy is gekies as een van die hoofkarakters vir ‘n produksie van “Boesman en Lena”.  Om voor te berei vir jou optrede moet jy ‘n gedetailleerde karakter analise vir jou karakter skep. In ‘n goed bewoorde paragraaf skryf ‘n karakter analise vir Boesman OF Lena. (10)