4.5 Wat is die verskil tussen ‘n mite en ‘n legende? (2)
3.4 In die toneelstuk raak dit duidelik dat beide Lena en…
3.4 In die toneelstuk raak dit duidelik dat beide Lena en Boesman wrede en geweldadige mense is. Verduidelik hoe hierdie tema in die toneelstuk uitgebeeld word. (5)
Wanneer ‘n item by ‘n aanlynwinkel gekoop word, moet daar ve…
Wanneer ‘n item by ‘n aanlynwinkel gekoop word, moet daar verskeie databasis-transaksies plaasvind. Kies alles wat van toepassing is:
Watter van hierdie toestelle sou jy aanbeveel vir iemand wat…
Watter van hierdie toestelle sou jy aanbeveel vir iemand wat baie reis en eintlik net e-pos moet kan nagaan en af en toe ‘n paar Google-dokumente kan wysig. Regverdig u antwoord.
Afgesien van skaalbaarheid, lys 4 ander voordele van cloud c…
Afgesien van skaalbaarheid, lys 4 ander voordele van cloud computing.
3.2 Jy is gekies as een van die hoofkarakters vir ‘n produ…
3.2 Jy is gekies as een van die hoofkarakters vir ‘n produksie van “Boesman en Lena”. Om voor te berei vir jou optrede moet jy ‘n gedetailleerde karakter analise vir jou karakter skep. In ‘n goed bewoorde paragraaf skryf ‘n karakter analise vir Boesman OF Lena. (10)
Toestel B het HDMI-toevoer. Waarvoor staan HDMI? [w1]
Toestel B het HDMI-toevoer. Waarvoor staan HDMI?
3.3 Explain why “Outa” is an important character in the pl…
3.3 Explain why “Outa” is an important character in the play. (5)
AFDELING B: DIE KERSIEBOORD VRAAG 2 Beantwoord die v…
AFDELING B: DIE KERSIEBOORD VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae oor die toneelstuk “Die Kersieboord”: 2.1 Skryf ‘n kort paragraaf waarin jy verduidelik hoe die toneelstuk, “Die Kersieboord” handel oor die tema van herinnering en verlede. (5)
Noem 3 voordele van mobiele tegnologie.
Noem 3 voordele van mobiele tegnologie.