Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking [8]   Die v…

  Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking   Die volgende inligting is verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters. Gebruik die inligting verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters om die volgende transaksies in die tabel te voltooi.     Voorbeeld: EFO betaling vir R1 400 aan Pretoria News vir advertensies.   1 Die eienaar verhoog sy kapitaal bydra vanaf R80 000 tot R100 000.   2 Ontvang R12 000 vir dienste gelewer.   3 Koop ‘n voertuig kontant van JM Motors vir R60 000.   4 Reik ‘n EFO vir R1 400 uit vir herstelwerk.