2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vi…

2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vir hul jaarlikse vakansie.   2.3.1 Noem TWEE dokumente wat die Xiang-familie sal benodig om toegang tot Suid-Afrika te verkry..  (2) 2.3.2 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat die Xiang-gesin in die hotel moet toepas. (2)

5.2 Voltooi die volgende tabel deur die korrekte antwoord…

5.2 Voltooi die volgende tabel deur die korrekte antwoord in die aftreklys te kies. (8)   NOMMER OP KAART BESKRYWING WêRELDERFENISTERREIN PROVINSIE 1 Terrein met impak van grootste meteoriet 2 Baie ekosisteme en biodiversiteit 3 Ystersteentydperk terrein. Goue renoster hier gevind 4 Wêreldbekende gevangenis is hier geleë