VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE soorte onvolmaakte markte. (2) 2.1.2 Verduidelik wat aangaan agter die vraagkurwe. (2) 2.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.2.1 Gee die definisie van vraag. (2) 2.2.2 Lys VIER faktore wat moontlik veroorsaak het dat vraag skuif. (4) 2.2.3 Voor die verandering in vraag, wat sou die surplus gewees het teen ‘n prys van R13? Toon ALLE berekeninge. (2) 2.2.4 Wat kan produsente doen as daar ‘n surplus in die mark is? (2) 2.3 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.3.1 Verduidelik wat weerspieël word deur punt A in die grafiek. (2) 2.3.2 Verduidelik wat weerspieël word deur punt D in die grafiek. (2) 2.3.3 Bespreek TWEE interne faktore wat produktiwiteit beïnvloed. (4) 2.3.4 Hoe bepaal ons toewysingsdoeltreffendheid? (2) 2.4 Bespreek die faktore wat waarde bepaal. (8) 2.5 Bespreek die gevolge van markmislukking volledig. (8)
7.4 Name the continents labelled 1 to 3. (3) 1….
7.4 Name the continents labelled 1 to 3. (3) 1. 2. 3. 7.5 Name the oceans labelled A and B. (2) A. B.
1.1.5 As die vraag na selfone styg, sal …. (2)
1.1.5 As die vraag na selfone styg, sal …. (2)
1.1 Places where people live, like towns and villages are…
1.1 Places where people live, like towns and villages are known as… (1)
2.2 When we write down a route, we call this… (1)
2.2 When we write down a route, we call this… (1)
1.2 Footpaths are made… (1)
1.2 Footpaths are made… (1)
2.3 When we draw a journey, we call this… (1)
2.3 When we draw a journey, we call this… (1)
QUESTION 2 LANDMARKS & EXPLAINING THE WAY
QUESTION 2 LANDMARKS & EXPLAINING THE WAY
VRAAG 3 MARKTE Inleiding (2) Lyf …
VRAAG 3 MARKTE Inleiding (2) Lyf Bespreek die samestelling van markte asook die funksies van markte (26) Onderskei tussen volmaakte markte en onvolmaakte markte. (10) Slot (2) OF VRAAG 4 MARKMISLUKKING Inleiding (2) Lyf Bespreek die volgende metodes van betrokkenheid, hul redes vir implimentering en hul gevolge. > Prysplafonne > Prysvloere (26) Bespreek die redes vir markmislukking. (10) Slot (2)
1.3.3 Hoe doeltreffend produksiefaktore gebruik word. (1…
1.3.3 Hoe doeltreffend produksiefaktore gebruik word. (1)