1.7) In the formCreate procedure call the procedures from 1….

1.7) In the formCreate procedure call the procedures from 1.6 and1.7 to read and sort the arrays. Then get a random number between 1 and 14 (including both) and display the year and fact in the RichEdit-component each on its own line.  (6) In die formCreate-prosedure, moet jy die prosedures van 1.6 en 1.7 omskakel om die skikkings te lees en te sorteer. Kry dan ‘n ewekansige getal tussen 1 en 14 (beide ingesluit) en vertoon die jaar en feit elk op sy eie reël in ‘n RichEdit-komponent.   Right click on the blue button below to open a sample of the output in a new tab.     Regskliek op die onderstaande blou knoppie om ‘n voorbeeld van die uitgawe in ‘n nuwe tab oop te maak.       TOTAL FOR QUESTION 1 TOTAAL VIR VRAAG 1  

QUESTION 3On the main form the btnQ3Click procedure opens th…

QUESTION 3On the main form the btnQ3Click procedure opens the form frmQuestion3. Open the unit Question3_u.For this question you may NOT use SQL statements.   VRAAG 3 Maak die btnQ3Click-prosedure op die hoofvorm frmQuestion3 oop. Maak die eenheid (unit) Vraag3_u oop. Vir hierdie vraag mag jy NIE SQL-stellings gebruik nie.   3.1) Complete the btnQ3_1Click procedure.Using Delphi code filter the events table to determine how many under 20’s there were in the 2016 Olympics. Display the value with a suitable message in the memo.Example of output:Number of under 20’s in 2016 Olympics 105. (5) Voltooi die btnQ3_1Klikprosedure. Gebruik die Delphi -kode om die gebeurtenistabel te filter om vas te stel hoeveel deelnemers die onder die 20’s in die Olimpiese Spele 2016 was. Wys die waarde met ‘n geskikte boodskap in die memo. Voorbeeld van afvoer: Aantal onder 20’s in 2016 se Olimpiese Spele 105. 3.2) Complete the btnQ3_2Click procedure.Without using the filter statement, count how many Gold, Silver and Bronze medals were awarded in the year that is entered in by the user in the Edit. Clear the memo and then add a heading and then the three medals and their totals.  If 2016 was entered into the edit, you would have the following output:Number of medals for 2016Gold  629Silver 619Bronze 649 (15) Voltooi die btnQ3_2Klikprosedure. Sonder om die filterverklaring te gebruik, tel hoeveel goud-, silwer- en bronsmedaljes wat toegeken is in die jaar wat die gebruiker in die redigeerblokkie (‘edit box’) ingevoer het. Maak die memo skoon en voeg dan ‘n opskrif by en dan die drie medaljes en hul totale. As 2016 in die redigeerblokkie (‘edit box’) ingevoer is, sal jy die volgende afvoer kry: Aantal medaljes vir 2016 Goud 629 Silwer 619 Brons 649  

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only c…

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the Year, Event and Medal won by the Russian team (NOC =  RUS) From the table Events display in Event in ascending order (4) Voltooi die btnQ2_1ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL-stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die Jaar, Item en Medalje wat deur die Russiese span (NOC = RUS) gewen is uit die Items tabel in stygende volgorde te vertoon. 2.2) Complete the  btnQ2_2ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the PName from the People table with the Event they participated in for the Russian team in the year 2008. Remember PeopleID is the foreign key and connects to the PID  in People. (5) Voltooi die btnQ2_2ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL -stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die PName uit die People-tabel te vertoon saam met die item waaraan hulle in 2008 vir die Russiese span deelgeneem het. Onthou PeopleID is FOREIGN KEY wat aansluit by die PID in People.  

2.3) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only…

2.3) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code. Create the SQL statement to find the average height for each team (i.e. the same NOC). Name the average height column ‘Average’. (4) Voltooi die btnQ2_1ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL -stelling in die prosedure skep. MOENIE die res van die kode verander nie. Skep die SQL -stelling om die gemiddelde hoogte vir elke span te bepaal, (d.w.s. dieselfde NOC). Noem die gemiddelde hoogte kolom ‘Gemiddeld’. 2.4) Complete the  btnQ2_4ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code. Delete all the records in the events table for the year 2000.(You can restore the database by clicking the reset Database button) (3) Voltooi die btnQ2_4ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL-stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode soos gegee verander nie. Vee alle rekords in die itemstabel vir die jaar 2000 uit. (Jy kan die databasis herstel deur op die Herstel databasis knoppie te klik) TOTAL FOR QUESTION 2 TOTAAL VIR VRAAG 2  

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only c…

2.1) Complete the  btnQ2_1ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the Year, Event and Medal won by the Russian team (NOC =  RUS) From the table Events display in Event in ascending order (4) Voltooi die btnQ2_1ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL-stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die Jaar, Item en Medalje wat deur die Russiese span (NOC = RUS) gewen is uit die Items tabel in stygende volgorde te vertoon. 2.2) Complete the  btnQ2_2ClickProcedure.Remember you only create the SQL statement in the procedure. DO NOT CHANGE the rest of the provided code.Create a SQL statement to display the PName from the People table with the Event they participated in for the Russian team in the year 2008. Remember PeopleID is the foreign key and connects to the PID  in People. (5) Voltooi die btnQ2_2ClickProcedure. Onthou dat jy slegs die SQL -stelling in die prosedure moet skep. MOENIE die res van die kode wat gegee is, verander nie. Skep ‘n SQL-stelling om die PName uit die People-tabel te vertoon saam met die item waaraan hulle in 2008 vir die Russiese span deelgeneem het. Onthou PeopleID is FOREIGN KEY wat aansluit by die PID in People.  

5.1) You have been provided  with a text file called Ahlete…

5.1) You have been provided  with a text file called Ahletes.txt . Each line has the athletes full name followed by a hash (#) and then the qualifying time in hours : minutes . seconds. e.g.Cornelia Aalten#27:49.3Antti Sami Aalto#27:48.55Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 Read in the file, create a code for each athlete based on the rules given below, and then create a string consisting of their time in brackets followed by their code. Store these strings in a suitable data structure.Rules for code: Code is all  capitals First 2 letters of the first name, followed by the first letter for any other names (except the surname) and the first 2 of their surname plus a number which starts at 1000 and goes up. They are allocated the number as per the order of the text file. first line of the text file gets 1000 second line gets 1001 etc. If this was the first 3 lines of the text file then   Textfile line Code Cornelia Aalten#27:49.3  COAA1001 Antti Sami Aalto#27:48.55 ANSAA1002 Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 EIFEAA1003   (15) Daar is ‘n tekslêer genaamd Ahletes.txt wat jy nou moet gebruik. Elke lyn het die atlete se volle naam gevolg deur ‘n hash (#) en dan die kwalifiserende tyd in ure, minute en sekondes. bv. Cornelia Aalten#27:49.3Antti Sami Aalto#27:48.55Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 Lees die lêer in, skep ‘n kode vir elke atleet op grond van die reëls hieronder en skep dan ‘n string wat bestaan uit hul tyd tussen hakies, gevolg deur hul kode. Stoor hierdie stringe in ‘n geskikte datastruktuur. Reëls vir die kode: Die hele kode moet in hoofletters wees Die eerste 2 letters van die voornaam, gevolg deur die eerste letter vir enige ander name (behalwe die van) en die eerste 2 letters van hul van plus ‘n getal wat by 1000 begin en styg. Hulle kry die nommer volgens die volgorde van die tekslêer. eerste reël van die tekslêer kry 1000 tweede reël kry 1001 ens. As dit die eerste 3 reëls van die tkslêer was dan sal die kode so lyk:   Tekslêer reël Kode Cornelia Aalten#27:49.3  COAA1001 Antti Sami Aalto#27:48.55 ANSAA1002 Einar Ferdinand Einari Aalto#27:49.12 EIFEAA1003   5.2) Create a user defined procedure to sort the list of (time) code strings in increasing time order. (8) Skep ‘n gebruikersgedefinieerde prosedure om die lys van (tyd) kode stringe in stygende tydvolgorde te sorteer. 5.3) Create a user defined procedure to fill the 2D array arrStart with their (time)code strings in such a way that the display method will work without you changing the btnDisplayClick procedure. Right click the button below to see what it should display. Call the user defined procedures you created in the space indicated in the btnDisplayClick procedure.   (12)     Skep ‘n gebruikersgedefinieerde prosedure om die 2D-skikking arrStart met hul (tyd) kode -stringe op so ‘n manier te vul dat die vertoonmetode werk sonder dat jy die btnDisplayClick -prosedure verander. Regskliek op die bostaande blou knoppie om te sien wat vertoon moet word. Roep die gebruikersgedefinieerde prosedures wat jy geskep het in die spasie wat in die btnDisplayClick -prosedure aangedui word. NOTE The Memo memCheck, btnDisplayCodes have been left in, and can be used if you want to do checking, but are not required.     Die Memo memCheck, btnDisplayCodes is ingelos en kan gebruik word as jy wil ter wille van kontrole maar dis nie nodig nie.   TOTAL FOR QUESTION 5 TOTAAL VIR VRAAG 5 TOTAL FOR EXAM TOTAAL VIR DIE EKSAMEN