1.6 Skryf een verskil (one difference) tussen die sokker wat in Engeland gespeel is en moderne sokker. (1)
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdel…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Afdeling A: Begrip (15 Punte) Afdeling B: Taal (25 Punte) Afdeling C: Visuele geletterdheid (10 Punte) 2. Lees die vrae mooi deur, maak seker jy verstaan hulle en let op na puntetoekenning per vraag. 3. Beantwoord al die vrae in AFRIKAANS, geen Engelse antwoorde. 4. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie (You may NOT refer to Google for any help during this examination). 5. GEEN notas / papiere / werkboeke of opsommings mag by jou wees tydens die toets nie.
3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne…
3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne oor met die regte leestekens. 3.3.1 eina die man het my in die gesig geskop (1) 3.3.2 wanneer kan ek en john weer gaan sokker speel (1)
2.3 Watter woord gebruik die digter om te illustreer (illu…
2.3 Watter woord gebruik die digter om te illustreer (illustrate) dat een van die spelers deur die lug vlieg? (1)
3.14 Antonieme (antonyms): Kies die regte antoniem vir die…
3.14 Antonieme (antonyms): Kies die regte antoniem vir die volgende woord: veilig (1)
VRAAG 1: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS…
VRAAG 1: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS A Die geskiedenis van sokker Click on the button below to open TEXT A in a new tab: 1 Sjina en Japan Honderde jare gelede (ago) het soldate (soldiers) in Sjina ‘n spel genaamd “Tsu’Chu” gespeel wat soortgelyk aan (similar to) sokker was. Spelers het ‘n bal wat vol vere was geskop na ‘n net wat tussen twee bamboespale (bamboo poles) vasgemaak was. Japan het later sy eie weergawe (version) van sokker gehad wat “Kenmari”genoem was. Spelers het in ‘n kring (circle) gestaan en die bal na mekaar geskop sonder dat dit die grond geraak het. 2 Griekeland en Rome Die Grieke se weergawe van sokker was “Episkyros”genoem. Elke span kon tot 27 spelers (players) gehad het! Spelers kon die bal skop en dra (carry). Dit was dieselfde as rugby gewees. Sokker in Rome was geken as “Harpastum”. Net soos die Grieke, kon elke span ook met 27 spelers aan elke kant speel. Mense het daarvan gehou om dit te speel en om daarna te kyk. Groot skares (crowds) het die wedstryde (matches) bygewoon in enorme strukture wat soos stadions gelyk het. 3 Engeland Mense van die dorp het bymekaar gekom (came together) om ‘n bal deur die strate te skop. Al klink dit na pret (fun), was dit baie wreed (violent). Mense het mekaar gestoot en gestamp (shoved and pushed) en baie het seergekry (got hurt). Daar was geen reëls (no rules) nie en dit was gevaarlik (dangerous) om te speel. Hulle het dit “Shrovetide football” genoem waar groot en klein dorpe teen mekaar gespeel het. So spel kon die hele dag aanhou. Die spel was na ‘n ruk onwettig verklaar (declared illegal) en daar moes reëls bykom. Sokker het vinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker (World cup) wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit een van die gewildste (most popular) sportsoorte wat ons ken. Bron: Aangepas uit die Reënboogreeks Graad 6 Aantal woorde: 260 (Engels uitgesluit)
5.4 Hoeveel kos die inskrywingsfooi vir die gholfdag? (1…
5.4 Hoeveel kos die inskrywingsfooi vir die gholfdag? (1)
3.5 Stamwoorde (rootwords): Skryf net (only) die stamwoor…
3.5 Stamwoorde (rootwords): Skryf net (only) die stamwoorde van die volgende woorde neer: 3.5.1 gestaan (1) 3.5.2 onwettig (1)
1.7 Verduidelik kortliks (shortly explain) hoekom dit nood…
1.7 Verduidelik kortliks (shortly explain) hoekom dit noodsaaklik (necessary) was dat sokker in Engeland moes verander. (1)
4.3 Watter sportsoorte hou ewe veel (equal) meisies en seu…
4.3 Watter sportsoorte hou ewe veel (equal) meisies en seuns van? (1)