OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: Iets vreesliks het vandag by die skool gebeur. Jy het ‘n fout gemaak in die klas. Jy was so skaam en vernederd! Die onderwyser was woedend! Die ander studente in die klas was doodstil! Skryf ‘n BRIEF aan jou vriend/vriendin oor hierdie insident. Dink aan die volgende: 1. Wat het gebeur? 2. Hoekom het jy die fout gemaak? 3. Wat was die rede dat jy so skaam en vernederd gevoel het? 4. Waarom was die onderwyser so kwaad? Jou brief moet 160 – 180 woorde lank wees. Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 3 in a new tab: J08 JUNE Text Oefening 4 EINDE VAN OEFENING 4
1.9 Skryf VYF feite oor die walvishaai neer. (5)…
1.9 Skryf VYF feite oor die walvishaai neer. (5) EINDE VAN OEFENING 1
OEFENING 3: Skryf die volgende sinne in die…
OEFENING 3: Skryf die volgende sinne in die VERLEDE TYD: (Write the following sentences in the PAST TENSE) 3.1 Ons is baie bang vir ons een onderwyser. (2)
1.8 Wat noem jy ‘n persoon wat ‘n haai bestudeer en pr…
1.8 Wat noem jy ‘n persoon wat ‘n haai bestudeer en probeer om meer oor hom uit te vind? (1)
3.1 OEFENING 3 Skryf die volgende sinne in die…
3.1 OEFENING 3 Skryf die volgende sinne in die TOEKOMENDE TYD: (Write the following sentences in the FUTURE TENSE) Die lang onderwyser probeer sy bes om die Afrikaans te verduidelik. (2)
1.1 Wat noem jy mense wat swem? (1)
1.1 Wat noem jy mense wat swem? (1)
3.10 Ons begin vandag die nuwe afdeling in Biologie om…
3.10 Ons begin vandag die nuwe afdeling in Biologie om vir die eksamen voor te berei. (2) EINDE VAN OEFENING 3
1.2 Is die mense bang as hulle uit die branders storm?…
1.2 Is die mense bang as hulle uit die branders storm? (1)
3.6 Die straatkunstenaar staan en skets die mense se g…
3.6 Die straatkunstenaar staan en skets die mense se gesigte om geld te maak. (2)
3.8 Hulle is altyd betyds vir elke klas by mev. Rabie….
3.8 Hulle is altyd betyds vir elke klas by mev. Rabie. (2)