1.1.1 Energy that travels from the Sun to Earth is by… A Convection B Radiation C Absorption D A miracle (2)
2.4.1 Tussen watter twee planete kry ons die Asteroïed gor…
2.4.1 Tussen watter twee planete kry ons die Asteroïed gordel? (2)
2.2.3 Which other planet in the solar system is a good exa…
2.2.3 Which other planet in the solar system is a good example of what could happen when the above process gets out of control. Explain your answer. (3)
2.2.1 Watter proses word in die prentjie voorgestel/illust…
2.2.1 Watter proses word in die prentjie voorgestel/illustreer? (1)
2.2.3 Watter ander planeet in die Sonnestelsel is ‘n goeie…
2.2.3 Watter ander planeet in die Sonnestelsel is ‘n goeie voorbeeld van wat kan gebeur as die bogenoemde proses hand uit ruk. Verduidelik jou antwoord. (3)
2.3.1 Indien jy ‘n tabel moes teken om die bogenoemde data…
2.3.1 Indien jy ‘n tabel moes teken om die bogenoemde data in die grafiek te verteenwoordig. Wat sou ‘n geskikte opskrif vir hierdie tabel wees? (2)
1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende v…
1.2 Gee die korrekte wetenskaplike naam vir die volgende verduidelikings: 1.2.1 Die proses waar ‘n atoom van een element verander na ‘n ander. (1) 1.2.2 Die afstand wat lig beweeg in een jaar (1) 1.2.3 Voorwerpe, net soos planete, wat om die son wentel (1) 1.2.4 Planete met ‘n metaal kern, rotsagtige mantel en dun buitekors. (1) 1.2.5 Areas op die Son waar dit effe koeler is as die res van die Son se oppervlak (1)
2.1.1 Die Aarde is die derde planet van die Son af. Verdu…
2.1.1 Die Aarde is die derde planet van die Son af. Verduidelik wat die belangrikheid van hierdie posisie is? (2)
2.2.2 Rangskik die stappe van hierdie proses in die korrek…
2.2.2 Rangskik die stappe van hierdie proses in die korrekte volgorde Van Stap 1 tot Stap 4. (4)
2.1.2 Wat noem ons die afstand wat ‘n planeet van die Son …
2.1.2 Wat noem ons die afstand wat ‘n planeet van die Son af kan lê om steeds lopende water op sy oppervlak te hê. (1)