5.2 Voltooi die volgende tabel deur die korrekte antwoord…

5.2 Voltooi die volgende tabel deur die korrekte antwoord in die aftreklys te kies. (8)   NOMMER OP KAART BESKRYWING WêRELDERFENISTERREIN PROVINSIE 1 Terrein met impak van grootste meteoriet 2 Baie ekosisteme en biodiversiteit 3 Ystersteentydperk terrein. Goue renoster hier gevind 4 Wêreldbekende gevangenis is hier geleë