Laai inligting indien nodig:
Vraag 4: Gee ‘n verduideliking / definisie van die vol…
Vraag 4: Gee ‘n verduideliking / definisie van die volgende loopbane in die mode. 4.1 Produksie bestuur: (2)
7.9 ‘n Dialoog kan in ‘n draaiboek van ‘n drama produksie…
7.9 ‘n Dialoog kan in ‘n draaiboek van ‘n drama produksie gevind word. (1)
Vraag 10: Kies die regte antwoord. 10.1 Di…
Vraag 10: Kies die regte antwoord. 10.1 Dit is belangrik om ‘n dramales of -aktiwiteit te begin met: (1)
7.2 Daar is 3 stadiums in ‘n plot / intrige struktuur van…
7.2 Daar is 3 stadiums in ‘n plot / intrige struktuur van ‘n toneelstuk. (1)
7.6 Karikatuur is wanneer die karakter se stem of gedrag…
7.6 Karikatuur is wanneer die karakter se stem of gedrag nageboots of bespot word. (1)
9.7 As jy ‘n leë ruimte of klaskamer gehad het, watter 2…
9.7 As jy ‘n leë ruimte of klaskamer gehad het, watter 2 items sou jy gebruik om ‘n strandtoneel te skep? (2)
Vraag 7: Noem of die volgende stellings Waar of Vals is…
Vraag 7: Noem of die volgende stellings Waar of Vals is. 7.1 Stygende aksie is die keerpunt of hoë punt of klimaks van ‘n storie. (1)
7.8 Drama elemente kan gebruik word om ‘n drama te ontlee…
7.8 Drama elemente kan gebruik word om ‘n drama te ontleed. (1)
10.10 Wanneer word die hoofkarakters en hul situasies voo…
10.10 Wanneer word die hoofkarakters en hul situasies voorgestel? (1)