10.8 Die gehoor ervaar ‘n merkwaardige of____________ wanneer dinge goed uitdraai na ‘n gespanne toneel. (1)
10.2 Opwarming sal ons help om nie ________ te raak wanne…
10.2 Opwarming sal ons help om nie ________ te raak wanneer ons baie aktief is nie. (1)
2.10 Die elemente van kuns en beginsels van ontwerp moet…
2.10 Die elemente van kuns en beginsels van ontwerp moet heeltemal geïgnoreer word wanneer ‘n stil lewe gemaak word. (1)
Vraag 3: Illustreer of toon jou begrip deur die volgend…
Vraag 3: Illustreer of toon jou begrip deur die volgende vrae te beantwoord. 3.1 Gee enige 2 voorbeelde van 2D Geometriese vorms. (2)
Vraag 5: Analise van Kuns Bestudeer die kunswerk en be…
Vraag 5: Analise van Kuns Bestudeer die kunswerk en beantwoord die vrae wat volg. REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE BEELD OP ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK VIR VRAAG 5: 5.1 Wat sien jy alles in die kunswerk? (4)
7.4 Skouspel in ‘n drama verwys slegs na kostuums en nie…
7.4 Skouspel in ‘n drama verwys slegs na kostuums en nie stutte/props nie. (1)
2.5 Die Reël van Kans dui daarop dat die gebruik van ‘n g…
2.5 Die Reël van Kans dui daarop dat die gebruik van ‘n gelyke aantal voorwerpe meer interessant is om na te kyk as ‘n ongelyke aantal voorwerpe. (1)
Vraag 8: Gebruik die diagram hieronder om die volgende…
Vraag 8: Gebruik die diagram hieronder om die volgende vrae te beantwoord. REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE BEELD OP ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK VIR VRAAG 8: 8.1 Skryf die name neer van die verskillende stadiums wat plaasvind in die verloop van ‘n toneelstuk, volgens die nommers op die diagram: 1. 2. 3. 4. 5. (5)
3.2 Gee enige 2 voorbeelde van 2D Organiese vorms. (2)…
3.2 Gee enige 2 voorbeelde van 2D Organiese vorms. (2)
7.3 Konflik kan as tema vir ‘n toneelstuk gebruik word. …
7.3 Konflik kan as tema vir ‘n toneelstuk gebruik word. (1)