Gee twee riglyne oor hoe jy jou rekenaar kan gebruik, sodat jy nie beserings of ongemak het nie.
Noem DRIE randapparatuur toestelle wat noodsaaklik is om by…
Noem DRIE randapparatuur toestelle wat noodsaaklik is om by te koop wanneer jy toestel 2 koop.
SVE staan vir [w1] [w2].
SVE staan vir .
IPOS staan vir [w1] [w2] [w3] [w4].
IPOS staan vir .
INTERNET EN KOMMUNIKASIE TEGNOLOGIEË
INTERNET EN KOMMUNIKASIE TEGNOLOGIEË
Die kwessie van privaatheid op die Internet was onlangs baie…
Die kwessie van privaatheid op die Internet was onlangs baie in die nuus. Stem jy saam dat jou soekdata op die internet versamel word? Verduidelik.
RAM word as wisselvallig (volatile) beskou. Wat beteken dit?
RAM word as wisselvallig (volatile) beskou. Wat beteken dit?
Right click and open the program in a new tab. Complete the…
Right click and open the program in a new tab. Complete the trace table for the following input data: 5 , 7 4 , 3 2 , 6 i i
Namate rekenaartegnologie verbeter het, het die grootte van…
Namate rekenaartegnologie verbeter het, het die grootte van RAM toegeneem. Wat is die rol van RAM in ‘n rekenaar?
AFDELING B – STELSELTEGNOLOGIEË: APPARATUUR EN PROGRAMMATUUR…
AFDELING B – STELSELTEGNOLOGIEË: APPARATUUR EN PROGRAMMATUUR Lees die onderstaande scenario en beantwoord daarvolgens, wanneer jy vrae 17 tot 37 beantwoord. Deur die jare heen het die tegnologie in rekenaars verander, maar baie van die grondbeginsels in rekenaars bly dieselfde. Rekenaars in die algemeen het kragtiger, doeltreffender en meer mobiel geword. Regskliek en maak die onderstaande afbeelding in ‘n nuwe oortjie oop. Dit toon die spesifikasies vir 4 verskillende toestelle wat sedert 2001 op die mark is.