AFDELING C – RUIMTE EN VORM
VRAAG 3.5 Eenhede van tyd: (5) Hoe…
VRAAG 3.5 Eenhede van tyd: (5) Hoeveel minute is daar in 3 ure? Hoeveel weke is daar in 3 jaar? Hoeveel dae is in 72 ure? Hoeveel dae is daar in 1 jaar? Watter naam gebruik ons vir 10 jaar?
VRAAG 6.2 Aan watter eenheid het jy die mins…
VRAAG 6.2 Aan watter eenheid het jy die minste tyd spandeer? (1)
AFDELING A – DATA HANTERING
AFDELING A – DATA HANTERING
SOFTWARE
SOFTWARE
You have learnt about the four main problem-solving steps us…
You have learnt about the four main problem-solving steps used to produce a programming solution. Put the steps in the correct order: Test Code the solution Understand the problem Create a plan and algorithm (Simply write the letters down in the correct order).
VRAAG 3.3 Jou span het begin herwinbare item…
VRAAG 3.3 Jou span het begin herwinbare items optel soos aangedui op die horlosie in die prentjie hierbo. Jou span het 3 ure om items op te tel. Hoe laat moet jou span klaar opgetel wees? (1)
VRAAG 1.1 Wat was die totale hoeveelheid ite…
VRAAG 1.1 Wat was die totale hoeveelheid items wat deur jou span opgetel was? (1)
VRAAG 3.4 Hoeveel minute moet ons by die aan…
VRAAG 3.4 Hoeveel minute moet ons by die aangeduide tyd tel om by 10:00 te kom? (1)
VRAAG 4.2 Gebruik die definise van ‘n veelho…
VRAAG 4.2 Gebruik die definise van ‘n veelhoek (sluit die 3 eienskappe in) om te bewys dat vorm A in die bostaande prent wel ‘n veelhoek is. (1)