AFDELING C: TAAL VRAAG 4: Die taalvrae wat volg is op di…

  AFDELING C: TAAL VRAAG 4: Die taalvrae wat volg is op die onderstaande advertensie (Teks D) gebaseer.     INSTRUKSIES: 1. Lees die advertensie uit Die Rekord, 30 April 2021 en beantwoord die vrae wat volg. 2. Druk REGS op die knoppie om die advertensie in ‘n aparte bladsy oop te maak.       

  OEFENING 2 Serena is ’n voëlkenner wat Bongani se…

  OEFENING 2 Serena is ’n voëlkenner wat Bongani se skool besoek het. Hy het ’n tydjie gedurende die pouse gehad om met haar te gesels, want hy wil ’n voëlkykklub by die skool stig. (Serena knows birds. She visited Bongani’s school. He wants to start a bird watching club at school.) Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord A, B, C of D te kies Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.