Suppose you and most other investors expect the inflation ra…

Suppose you and most other investors expect the inflation rate to be % next year, to fall to % during the following year, and then to remain at a rate of % thereafter. Assume that the real risk-free rate, r*, will remain at % and that maturity risk premiums on Treasury securities rise from zero on very short-term securities (those that mature in a few days) to a level of 0.4 percentage points for 1-year securities. Furthermore, maturity risk premiums increase 0.2 percentage points for each year to maturity, up to a limit of 1.6 percentage point on 5-year or longer-term T-notes and T-bonds. Calculate the interest rate on a -year Treasury security. Round your answer to two decimal places and express in percentage form.

INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies aandagtig deur voo…

INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord: 1) Hierdie toets bestaan uit twee afdelings en 3 vrae in totaal. 2) Antwoord al die vrae. 3) Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4) ‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5) Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6) Alle werk moet op jou eie folio papier en in jou handskrif gedoen word. 7) Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8) Skandeer al jou antwoorde in een PDF dokument. Noem jou dokument as volg: VoorletterVan WISK GR8Aklas SBA006 9) Stoor afskrifte van jou werk nadat dit ingedien is.

AFDELING A VRAAG 1 Gewone en desimale breuke 1.1)…

AFDELING A VRAAG 1 Gewone en desimale breuke 1.1) Bepaal die ontbrekende waarde in elk van die ekwivalente breuke. (2)   1.1.1)     1.1.2)   1.2) Herskryf  as ‘n onegte breuk.  (1) 1.3) Bereken die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar. Toon al jou berekeninge.     1.3.1) (3)   1.3.2) (2)   1.3.3)