VRAAG 4 Vervaardiging (23 punte, 14 minute) Inligting Die volgende is die kostes wat Nyke Vervaardigers by die fabriek in China aangegaan het. Die onderneming vervaardig sportskoene. Rubber op die sole van die skoene, R6 per skoen Huur vir die fabriek, R188 000 per jaar Salaris van verkoopsbestuurder, R127 000 p.j. Werknemer wat die masjien gebruik wat die skoen aanmekaar sit, R2 per skoen Skoenveters, R1,80 per skoen Werknemer wat die skoene in die skoenboks sit, R0,20 per skoen Versekering op die fabriek, R23 000 p.j Water en elektrisiteit, deurgaans R22 000 per maand Waardevermindering op fabriekstoerusting, R18 000 per maand Advertensie op televisie, R1 800 000 p.j. Verkoopskommissie aan verkopers betaal: R2,50 per skoen. Kantoorskryfbehoeftes, ongeveer R4 200 per maand Gom wat in ‘n skoen gebruik word, R0,18 per skoen Huur van die motor, R14 000 per maand
1.4 Some companies use identification technology to allow…
1.4 Some companies use identification technology to allow their employees to access the office building. What is this known as? (1)
3.4 Die soort waarde wat ‘n veranderlike kan hou, word ook…
3.4 Die soort waarde wat ‘n veranderlike kan hou, word ook ‘n datatipe genoem. (1)
1.4 ¿Qué es? (1)
1.4 ¿Qué es? (1)
2.3 Juego al tenis todos los (sábados) por la mañana. …
2.3 Juego al tenis todos los (sábados) por la mañana. (1)
2.5 En Sudáfrica, el invierno comienza en (junio). (…
2.5 En Sudáfrica, el invierno comienza en (junio). (1)
2.4 El (miércoles) hay una fiesta. (1)
2.4 El (miércoles) hay una fiesta. (1)
3.1 Pedro : ¡Hola! …
3.1 Pedro : ¡Hola! María : ¡! Pedro : ¿Cómo estás? María : . ¿? Pedro : Estoy bien, gracias. ¿Cómo te llamas? María : María. Pedro : Encantado, María. ¿Cuántos años tienes? María : Tengo diez . (5)
2.1 Mi cumpleaños es el 13 de (julio) 1998. (1)
2.1 Mi cumpleaños es el 13 de (julio) 1998. (1)
QUESTION 3 Completa el diálogo con las palabras de la ta…
QUESTION 3 Completa el diálogo con las palabras de la tabla aquí abajo. Complete the dialogue by using the words from the table below. Hola Me llamo Y tú Estoy bien, gracias. años