5.2 Wanneer ‘n mens met ‘n geestesongesteldheid sukkel, ka…

5.2 Wanneer ‘n mens met ‘n geestesongesteldheid sukkel, kan jy nutteloos en alleen voel. ·         Skryf ‘n brief aan jou depressiewe vriend waarin jy hom/haar wenke gee hoe om depressie te hanteer. ·         Jou brief moet ‘n paragraaf van 100-150 woorde wees. (5)