INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings…

INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings.  AFDELING A: Leesbegrip (30) AFDELING B: Opsomming (10) AFDELING C: Taalstrukture en -konvensies (30) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie. 4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord en beantwoord in vol sinne, tensy anders vereis. 6. Die blou blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die tekste te besigtig. 7. Spesiale karakters om te gebruik:  ô ê ï ë é

AFDELING B:  OPSOMMING / TEKSVERWERKING   VRAAG 3  …

AFDELING B:  OPSOMMING / TEKSVERWERKING   VRAAG 3   Lees die artikel (Teks C) noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat volg.   TEKS C   Som die wenke vir goeie teateretiket in SEWE sinne op.   Onthou:   Gebruik jou eie sinne.   Geen telegramstyl word geduld nie, skryf dus sewe volsinne.   Dui die getal woorde aan die einde van die opsomming aan.   Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.   Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.  

INSTRUKSIES 1. In hierdie vraestel is daar VIER afdeli…

INSTRUKSIES 1. In hierdie vraestel is daar VIER afdelings:   AFDELING A:  Begrip AFDELING B:  Visuele Geletterdheid AFDELING C:  Opsomming AFDELING D:  Taalvaardigheid 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees asseblief die instruksies by ELKE vraag noukeurig deur en voer die opdragte presies daarvolgens uit.  Let veral op die puntetoekenning by elkeen van die vrae as riglyn vir die antwoord se lengte. 4. Plagiaat sal nie geduld word nie.  Gebruik aanhalingstekens indien jy nie jou eie woorde gebruik nie. 5. Goeie taalversorging sal in jou guns tel. 6. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek.  ê     ï      î     ü     é     â     ä     à     ë     è     ì      ô     ö     ò     û