7.1 Definieer die term “verandering” soos in die uittreksel vermeld. (2)
4.4 In jou opinie, sou hierdie artikel geklassifiseer word…
4.4 In jou opinie, sou hierdie artikel geklassifiseer word as ‘n positiewe of negatiewe rol in sosiale media? Positief of Negatief (1) + Bespreking (2) (1+2=3)
2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonde…
2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonder finansiële gewin te gee, is vrywilligheid. (1)
Totaal Vraag 4: [15]
Totaal Vraag 4:
AFDELING A VRAAG 1 Meervoudige Keuse-vrae: Verskeie opsies…
AFDELING A VRAAG 1 Meervoudige Keuse-vrae: Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde op die volgende vrae of stellings, kies die MEES KORREKTE antwoord.
4.2 Beskryf TWEE alternatiewe tegnieke vir konflik resolus…
4.2 Beskryf TWEE alternatiewe tegnieke vir konflik resolusie wat die leerders kon gebruik het om die probleem vreedsaam op te los. (2×2=4)
1.6 Die volgende situasie is ‘n voorbeeld van goeie stres…
1.6 Die volgende situasie is ‘n voorbeeld van goeie stres of eustres: (1)
Totaal Vraag 3: [5] TOTAAL AFDELING A: [20]
Totaal Vraag 3: TOTAAL AFDELING A:
7.2 Wat was, volgens jou, die uitdagings wat mag ontstaan…
7.2 Wat was, volgens jou, die uitdagings wat mag ontstaan wanneer jy jou lewe na skool begin? (5)
AFDELING C Kies TWEE van die volgende DRIE vrae. Volg die r…
AFDELING C Kies TWEE van die volgende DRIE vrae. Volg die riglyne soos uiteengsit vir elke vraag wat jy kies om the beantwoord.