INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae en maak seke…
INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae en maak seker jy volg die instruksies. 2. ‘n Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy die toepaslike vrae moet beantwoord. 3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 4. MAAK SEKER JY LAAI DIE KORREKTE ANTWOORDBLAD!!!! VERKEERDE DOKUMENTE=0 MAAK SEKER JOU DOKUMENTE EN LÊERS WORD IN DIE KORREKTE FORMAAT GESTOOR: ACCN GR11A T02 SBA004a JOU VAN JOU NAAM JOU DOKUMENT MOET IN ‘N PDF FORMAAT WEES. 5. Jy mag ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Indien jy besluit om die eksamen met die hand te voltooi, maak seker jy skryf netjies en leesbaar. Onleesbare handskrif = 0 7. Maak gebruik van die geallokeerde tyd voorsien by elke vraag. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE. SBA 004a Gr 11 Vraestel 1 AB.docx SBA 004a Gr 11 Vraestel 1 AB.pdf VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD 1 Vennootskappe: Inkomstestaat en AARP-beginsels 52 42 min 2 Venootskappe: Nota’s tot die Balansstaat, Uittreksel uit die Balansstaat en die Rekenkundige vergelyking 61 48 min 3 Vaste Bates: Terme, Bateverkope en Nota’s vir Vaste Bates 37 30 min 150 punte 120 min