INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in die vraeste…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 2. Alle werk moet op jou eie skryfpapier in jou eie handskrif gedoen word. 3. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. 4. Punte word vir elke vraag aangedui. 5. Skandeer al jou antwoorde in, stoor dit as een PDF dokument en laai die dokument aan die einde van jou vraestel op. Benoem die dokument: (Jou naam en van) NOVEMBER EKSAMEN 6. Skryf netjies en leesbaar. Nommer jou antwoorde volgens die nommers op die vraestel. 7. As jy slegs antwoorde gee, sal jy nie volpunte verdien nie. 8. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie. 9. Hou jou oog op die tyd. 10. Alle antwoord stelle moet in die “oplaai vraag” gelaai word binne 30 minute van waar die “vraag quiz” gesluit het. All antwoord stelle wat gelaai word na die 30 minute verstryk het sal ‘n nul punt toegeken word. 11. Geen e-pos, “In-boxes” of Whatsapp beelde van antwoorde sal as geldig aanvaar word nie. Alle inligting MOET gedurende die EKSAMENTYD opgelaai word en binne-in die “quiz.” 12. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “ EXAM CONNECT BUTTON.” Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word word as ongeldig beskou.