INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie vr…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie vraestel verskaf, moet jou eie, persoonlike werk wees en mag van geen ander bron gekopieer word nie. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer elke vraag korrek volgens die nomeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie (STOMPI). 5. GEEN woordeboeke mag gebruik word nie. 6. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é