INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne….
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne. 2. Voltooi al 9 vrae se antwoorde van hierdie toets op jou eie skryfpapier. Wanneer al jou antwoorde klaar is, sal jy dit skandeer en as een pdf dokument oplaai. 3. Benoem jou antwoord dokument (.pdf) soos volg: WISK GR.5 (JOU NAAM EN VAN) SBA TOETS 006 4. Nommer al jou handgeskrewe antwoorde en skryf netjies en leesbaar. 5. Wanneer jy figure teken, teken met ‘n potlood en gebruik ‘n liniaal. 6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie. 7. Hou jou tyd dop! Sterkte!