INSTRUKSIES: 1. Lees al die instruksies baie mooi…
INSTRUKSIES: 1. Lees al die instruksies baie mooi deur, voordat jy antwoord. Antwoord alle vrae in vol sinne waar nodig. 2. Goeie taalgebruik en korrekte spelling moet gebruik word. 3. Beantwoord alle vrae. 4. Voor jy jou toets oplaai, gaan weer deur al jou vrae en kyk na jou antwoorde. 5. Onthou om jou eie woorde te gebruik. Plagiaat is teen die reëls, en sal lei tot nul vir die betrokke vraag. 6. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “ EXAM CONNECT BUTTON.” Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word word as ongeldig beskou.