Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere gr…
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere groep mense A) ‘n Entrepreneur wat die onderneming se omvang kan uitbrei en werksgeleenthede kan skep 3.2. Ekstrovert B) John het nie werk nie en soek ook nie vir moontlike poste nie. 3.3. Sensasionalisme C)’n Vorm van diskriminasie. 3.4. Werklose individu D) Die doelbewuste gebruik van skokkende stories en foto’s in die media om verkope te bevorder. 3.5. Sosiale lewensvatbaarheid E) Iemand wat maklik met mense kommunikeer.