Kyk na die onderstaande blokkies en kies die regte ant…
Kyk na die onderstaande blokkies en kies die regte antwoorde. REGS KLIK OP DIE BLOU BUTTON EN MAAK DIE PRENTJIE OOP IN ‘n “NEW TAB” A Die sal die Scripts laat begin vir die Sprite. 1 B Die sal die Sprite keer om van die verhoog af te gaan . 1 C Die Sprite kan sy posisie / look verander met die button 1 D Die x : and y: is van die Sprite 1 E Die blok sal seker maak dat die Sprite die aksie herhaal. 1 Kyk na die funksies en kies die regte antwoorde. REGS KLIK OP DIE BLOU BUTTON EN MAAK DIE PRENTJIE OOP IN ‘n “NEW TAB” A 1 B 1 C 1 D 1 E 1