OEFENING 1 Right-click on the button below to…
OEFENING 1 Right-click on the button below to open Listening Track for Paper 2 in a new tab: J07 JUNE LISTENING TRACK P2 Luister na die volgende praatjie oor sjokolade, een van die gewildste lekkergoed in die wêreld. Beantwoord die vrae deur aan te dui of die stelling waar (True) of onwaar (False) is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.