OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: Iets vreesliks het…
OEFENING 4: DIE VRIENDSKAPLIKE BRIEF: Iets vreesliks het vandag by die skool gebeur. Jy het ‘n fout gemaak in die klas. Jy was so skaam en vernederd! Die onderwyser was woedend! Die ander studente in die klas was doodstil! Skryf ‘n BRIEF aan jou vriend/vriendin oor hierdie insident. Dink aan die volgende: 1. Wat het gebeur? 2. Hoekom het jy die fout gemaak? 3. Wat was die rede dat jy so skaam en vernederd gevoel het? 4. Waarom was die onderwyser so kwaad? Jou brief moet 160 – 180 woorde lank wees. Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 3 in a new tab: J08 JUNE Text Oefening 4 EINDE VAN OEFENING 4