Saldo’s op 1 Maart 2015 Kosprys Opgehoopt…
Saldo’s op 1 Maart 2015 Kosprys Opgehoopte waardevermin-dering Drawaarde Grond en geboue 400 000 ( 0) 400 000 Voertuie 300 000 (76 000) 224 000 Toerusting 80 000 (20 000) 60 000 INLIGTING Grond en geboue ● Uitbreiding aan die geboue is gedoen teen ‘n koste van R120 000. ● Herstelwerk aan die stoorkamer beloop R25 000. Voertuie ● Ruil ‘n ou voertuig op 1 September 2015 vir R55 000 in by Josi Motors. Die voertuig is op 1 Maart 2013 vir R100 000 aangekoop. Die nuwe voertuig is op dieselfde datum vir R150 000 op krediet gekoop. ● Waardevermindering op voertuie word bereken teen 20% p.j. op die kosprysmetode (reguitlynmetode). Toerusting ● Kgosi Handelaars het agt nuwe skootrekenaars teen R6 000 elk op 1 Desember 2015 aangekoop. ● Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. volgens die verminderde saldo-metode. 37 TOTAAL 150