Ten spyte van die feit dat jy ‘n groot hardeskyf en genoeg R…
Ten spyte van die feit dat jy ‘n groot hardeskyf en genoeg RAM op jou rekenaar het, raak dit steeds stadig en reageer nie. Jou onderwyser het vir jou gesê om jou hardeskyf te skoon te maak. Hy het gesê dat die skoonmaak van die hardeskyf sal verseker dat die rekenaar nie so stadig sal reageer nie. 4.3 Skryf sy verduideliking neer oor wat “disk cleanup” van ‘n hardeskyf beteken. (1)