VAK INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit…
VAK INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings, naamlik AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C wat handel oor BESIGHEIDSROLLE EN BESIGHEIDSGELEENTHEDE AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord TWEE VRAE vrae uit hierdie afdeling. AFDELING C: Bestaan uit TWEE opstelle/langvrae. Beantwoord SLEGS EEN van die TWEE vrae uit hierdie afdeling. 2. Oorweeg die tydstoedeling vir elke vraag tydens die beantwoording. 3. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommerstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet die antwoorde in volsinne wees. 6. Die puntetoekenning van elke vraag sal die lengte van jou antwoord bepaal. 7. Gebruik die onderstaande tabel as ‘n riglyn vir punte en tydstoedeling vir elke vraag. VRAAG AFDELING PUNTE TYD 1 A: Meervoudige keusevrae, korrekte woord, passende kolomme, definisies. 30 25 min 2 B: DRIE direkte vrae. Beantwoord SLEGS TWEE vrae. 40 30 min 3 40 30 min 4 40 30 min 5 C: TWEE opstelvrae. Beantwoord slegs EEN opstel. 40 35 min 6 40 35 min TOTAAL 150 120 minute