VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE – VERVAARDIGING (60 punte; 36 mi…
VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE – VERVAARDIGING (60 punte; 36 minute) 1.1 Kies die term in KOLOM A wat by ‘n voorbeeld in KOLOM B pas. Skryf slegs die letter (A – E) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Verkoops- en distribusiekoste A Fabriek huur uitgawes 1.1.2 Direkte materiaalkoste B Produksielone 1.1.3 Fabrieksbokoste C Kantoorskryfbehoefte uitgawes 1.1.4 Administratiewe koste D Advertensie uitgawes 1.1.5 Direkte arbeidskoste E Hout wat gebruik word in produksie-proses (5) 1.2 FAST VERVAARDIGERS Die besigheid vervaardig tafels. Die gegewe inligting hou verband met die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021. GEVRA: 1.2.1 Bereken die direkte arbeidskoste. (7) 1.2.2 Berei die volgende Grootboekrekeninge voor vir die einde van die finansiële jaar: (a) Grondstofvoorraadrekening (7) (b) Fabrieksbokosterekening (10) (c) Goedere-in-bewering-voorraadrekening (7) 1.2.3 Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021. (a) Koste van verkope (4) (b) Bruto wins (4)