VRAAG 1 – Meervoudige-keuse vrae Skryf slegs die LET…
VRAAG 1 – Meervoudige-keuse vrae Skryf slegs die LETTER van die korrekte antwoord neer. 1.1 Watter van die volgende voorwerpe het die vorm van ‘n prisma? Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. A) Voorwerpe A en B B) Voorwerpe B en D C) Voorwerpe B en C D) Voorwerpe C en D (1) 1.2 Watter van die volgende gekleurde figure lyk soos ’n trapezium? Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (1) 1.3 Die omtrek van ‘n vierkant is 80 cm. Die lengte van ‘n sy is: A) 20 cm B) 160 cm C) 320 cm D) 640 cm (1) 1.4 Watter een van die onderstaande letters het beide ewewydige en loodregte lyne? A) M B) T C) Z D) E (1) 1.5 Die onderstaande figuur is nie volgens skaal geteken nie. AÔB is ‘n reguit lyn. As AÔC 150° is, vind die waarde van CÔB. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. A) 210° B) 30° C) 50° D) 180° (1) TOTAAL